Jaarboeke

Geïntegreerde gesondheidsorgleierskap 322


 
Modulekode IHL 322
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Eties-wetlike raamwerk/e in beheer van dissiplinêre verhore by SARV. Toepassing van kennis van geïntegreerde gesondheidsorg. Monitering en evaluasie vir terapeutiese, veilige en risiko-vrye omgewings. Evaluasie van die vlak van bewysgebaseerde praktyk. Beginsels van menslikehulpbronbestuur (insluitende prestasiebestuur). Evaluasie van gehalte van bestuurs-prosesse in die gesondheidsorgpraktyk. Betrokkenheid by mentorskap en afrigting van junior studente in professionele aktiwiteite. NB: Slegs vir BCur-studente.

Modulekrediete 4.00
Voorvereistes IHL 111/2/3/4, IHL 120, IHL 210, IHL 211/2/3/4
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences